Modulekode | PCP 700 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Studie van die konsep van gemeenskapsgeoriënteerde gesondheidsorg. Studie van die vyf beginsels van gemeenskapsgeoriënteerde prim?re sorg: plaaslike gesondheid en institusionele analise, omvattende sorg, ekwiteit en diensintegrasie rondom verskaffers. ’n Praktiese gids om gemeenskapsgeoriënteerde prim?re sorg toe te pas. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Huisartskunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App